Open Mon to Fri 7am to 7pm
Closed on Public Holidays

 

 

Watter hout die beste is vir braai?

 

braai hout

Wanneer dit by tradisie kom is dit braai wat koning kraai. En wanneer dit by braai kom is dit mos tradisie om onder mekaar te redeneer oor watter hout die beste is vir braai.

 

Die kwaai oom sal vir jou vertel day hy nog al die jare met sy gekose hout braai en nog nooit het hy met vuurmaak of temperatuur gesukkel nie.

Dan is daar die swaer (Laten ons 'n kwaai braai hê) of neef wat sy hout altyd voorkeur sal gee, dalk oor dit maklik brand of dalk oor dit lekker hitte hou. En as daar na die tyd om die vuur gekuier word het hy reeds iets gesellig aan die gang.


Daar is wel een tipe hout wat gereeld genoem word, veral onder diegene wat in die stad bly en nie altyd 'n groot verskeidenhed het om van te kies nie, en dit is Sekelbos. Of jy nou in jou agterplaas in Linden braai of dalk langs die dam in Emmarentia, sal meeste saamstem dat sekelbos die manier is om jou braai lekker aan die gang te kry.

 

Hoekom Sekelbos vir jou braai?


Sekelbos sukkel nie om aan die brand te kom nie. Jy sal sommer vinnig behoorlike vlamme kry.
Wanner die kwaai gebrand bietjie bedaar sal die kole begin vorm, en hulle hou 'n lekker hoe temperatuur wat ideal is vir braai
Daar is selfs diegene wat hulle vleis sal braai en na dit as daai sekelbos kole nog so leker warm is, dit benut om braai brooedjies te maak of as iemand die vernuf het sommer nagereg oor die kole temaak.
En natuurlik ruik die sekelbos wat brand sommer lekker. Dit neem mens terug na daai lui-lekker naweke in die somer waar daar net gbraai en geswem is.

 

Jy sal sekelbos kan uitken aan sy ligte kleur aan die butekant van die stomp. Dit sal ook aan dui dat hy lekker droog is want die bas het afgeval. Die binnekant se kleur is weer onker en rooierig.


Natuurlik is die verskeidenheid hout wat vir vuurmaak of vir braai gebruik kan word nogal breed. As jy onseker is en lus het om die verskeidenheid te probeer, begin by Sekelbos en probeer dan Black Wattle of maak vir jou 'n lysie van almal se voorkeur.
Dit maak nie saak of mens in Linden bly of iewers op 'n plaas nie, dat ons bymekaar kan kom en kan braai is wat hier tel. En as julle op n dag by ons kom braai en die gesprek oor die beste hout vir braai begin; staan ons steeds by Sekelbos.

Laat ons jou help om jou braai kwaai aand die gang te kry en jou reputasie as bobaas braaier te bevorder.


Skakel011 482 5135 of stuur sommer n whatsapp Whatsapp: 081 719 1100 en bestel jou sekelbos.


Ons laai gratis af en voorsien aansteek hout en vuurantekers.

 

braai en bier

 


 


 

 

 

This page was last updated on 7 May 2024

The Johannesburg Firewood Company. For complaints and compliments please call Peter on 011 482 5135.
We operate throughout Gauteng in South Africa.