Open Mon to Fri 7am to 7pm
Closed on Public Holidays

 

 

Vuurmaak hout in Johannesburg

 

vuurmaak hout

Vir eeue al is dit n vuur waar mense bymekaar laat kom. Of dit nou te kuier is, of om te braai sal n vuur wat goed brand mense gemaklik en tuis laat voel. Selfs die wat kwaai voorkom kan dit nie weerstaan om bietjie nader te staan aan n braai of saam om 'n kuier-vuur te vergader nie.
Die beste raad vir wanneer dit by vuurmaak kom, is om die regte houd vir jou vuur te gebruik. Dus, beveel on Sekelbos aan vir n lekker braai. Dis 'n hout wat maklik vlam vat en wanneer dit kole maak hou dit die hitte dat jou vleis leeker kan braai.

 

Dit winters in Johannesburg is nie so kwaai soos ander dele van die land nie, maar tog is daar dae en heelwat aande waar 'n lekker vuurtjie die ys uit lug hoou. Of jy nou 'n vuurmaakplek binne jou huis het of sommer lekker in die lapa om 'n vuur sit en kuier sal 'n bloekom hout jou maat wees. Hy kan partykeer sukkel om aan die brand te kom, maar as hy eers aan die gang is, sal die koue nie pla nie.

 

Juis omdat bloekom bietjie meer moeite vat kan ons aanraai dat daar ook 'n paar stukke "Black Wattle" in die hout stoor is. Black wattle steek makliker aan en brand met 'n lekker vlam wat altyd lekker is wanneer daar gekuier word.

 

Of jy nou wil braai, of die kwaai winter bietjie wil demp kan bestellings aanlyn geplaas word, of per telefoon op 011 482 5135 of stuur sommer n whatsapp Whatsapp: 081 719 1100

 


 


 

 

 

This page was last updated on 23 April 2024

The Johannesburg Firewood Company. For complaints and compliments please call Peter on 011 482 5135.
We operate throughout Gauteng in South Africa.